top of page

Byedienste wat ons bied

Bye is fassinerende wesens wat meer as 70% van alle voedselgewasse bestuif. Hier by Vredehoek is ons lief vir en waardeer alle bestuiwers, daarom help ons bye deur bestuiwingsdienste en byverwyderingsdienste aan te bied. 

bee-gb24c66ca3_1920.jpg

Bestuiwingsdienste

Wes-Kaap 

Ons verskaf bestuiwingsdienste en advies aan boere en stokperdjieboorders slegs in die Wes-Kaap. Dit is omdat bye nie oor sekere grense oorgeplaas kan word nie.

bee hive

Bye Verwyderings

Wes-Kaap

Ons verwyder en herhuisves bye in die Wes-Kaap. Volgens wet kan ons nie bye uit of in hierdie area verskuif nie (aangesien die Scutellate- en Capensis-bye nie met mekaar geteel moet word nie).

bottom of page