top of page

Boland Perskes

Vrug-eienskappe 

Gebruik:  vars

Gewig:  -

Produksie/opbrengs:  Baie goed

Eet kwaliteit:  Goed, soet

Oes: Laat Desember

Voorkoms: ' n Half-kleefsteen met 'n ligte wit-geel vel en 'n aantreklike rooi bloos. Die vleis self is wit van kleur

Blomme kenmerke 

Stuifmeel Verenigbaarheid: Self​

Volle bloei:   Vroeg September

Bestuiwers:  -

boland

Bykomende inligting:

  • 'n goeie kultivar vir tuisboorde

Boom kenmerke 

Vigour: Sterk

Groeigewoonte: Regop

Verkoelingsvereistes:  Laag

Notas: Ontwikkel deur ARC Infruitec  

bottom of page