top of page

Cape Brown Fig/ Kaapse Bruin

Vrug-eienskappe 

Gebruik:  Uitstekende vars of gedroogde vy, gewild in konfyte.

Gewig:  -

Produksie/opbrengs:  uitstekend

Eet kwaliteit:  uitstekend

Oes: Januarie

Voorkoms: ' n Klein tot mediumgrootte bruinvy met donker vleis.

Blomme kenmerke 

Stuifmeel verenigbaarheid : -

Volle bloei:   -

Bestuiwers:  -

cape brown fig

Bykomende inligting:

  • Ook bekend as  Koffievy, Archipel, Figue Grise, Neveralla, , Hardy Prolific, Osborn's Prolific

  • Een van die oudste kultivars in SA.

Boom kenmerke 

Krag: swak

Groei gewoonte: klein, verdwerg boom

Verkoelingsvereistes:  400 uur of minder

Notas: Produseer Breba-vye sowel as die hoofgewas, vatbaar vir mosaïekvirus.

bottom of page