top of page

Culemborg Perskes

Vrug-eienskappe 

Gebruik:  vars

Gewig:  -

Produksie/opbrengs:  Baie goed

Eet kwaliteit:  Goed, soet

Oes: Laat November/ vroeg Desember

Voorkoms: ' n Wit-vleis, half-kleefsteen met 'n ligte wit-geel vel en 'n aantreklike rooi bloos. 

Blomme kenmerke 

Stuifmeel Verenigbaarheid: Self​

Volle bloei:   -

Bestuiwers:  -

culemborg

Bykomende inligting:

  • Het ordentlike koelstoor eienskappe

Boom kenmerke 

Vigour: Sterk

Groeigewoontes: -

Verkoelingsvereistes:  Medium

Notas: ' n Produktiewe draer wat vruguitdunning vereis vir optimale gegradeerde perskes

bottom of page