top of page
Pruime
Wetenskaplike naam: Prunus domestica
Dragewoontes: Wissel af
Dormansie:-
Blomtyd: -
Oes tyd: -
Oesmetodes: Met die hand
Voldraende ouderdom: ongeveer 3 tot 5 jaar
Produktiewe ouderdom: ongeveer 10 tot 15 jaar
Opbrengs per hektaar: tot 30 ton
Bestuiwingvereistes: Kruisbestuiwing word vir die meeste spesies vereis
Verkoelingsvereistes: 400 tot 600 uur onder 7°C, afhangend van die spesie
Aanbevole spasiëring: 1,5-2m tussen bome en 4m tot 5m tussen rye.
Top kultivars in Suid-Afrika
-
Angeleno/Suplumsix
-
Laetitia
-
Ruby Sun
-
African delight
-
Fortune
-
Ruby Star
-
Sungold
Pruimbome is meer verdraagsaam teenoor swaar of versuipte grond as die meeste ander steenvrugtipes, maar hulle benodig steeds sowat 600 mm grond en 'n pH van tussen 5,5 en 6,5.
Ons kultivars
bottom of page