top of page
Soldonne Appelkose
Vrug-eienskappe
Gebruik: Vars, gedroog, Dikwels gebruik vir uitvoer
Gewig: -
Produksie/opbrengs: redelik tot goed
Eet kwaliteit: uitstekend
Oes: laat November
Voorkoms: ' n Oranje-geel vrysteen appelkoos.
Bykomende inligting:
Blomme kenmerke
'n Kruising tussen Royal, Bulida en Alpha.
Stuifmeel Verenigbaarheid: Self-versoenbaar
Volle bloei: Laat Augustus
Bestuiwers: -
Boom kenmerke
Krag: Matig
Groei gewoonte: Regop
Verkoelingsvereistes: 400 uur
Notas: Gedroogde appelkoos met 'n uitstekende smaak
bottom of page