top of page

Super Goue Appelkoos

Vrug-eienskappe 

Gebruik: Vars

Gewig:  44g

Produksie/opbrengs:  baie goed

Eet kwaliteit:  goed

Oes:  Vroeg November

Voorkoms: Oranjegeel appelkoos met donkergeel vleis

Blomme kenmerke 

Stuifmeel Verenigbaarheid: Self-versoenbaar  

Volle bloei:  Vroeg September

Bestuiwers:  -

super gold apricots

Bykomende inligting:

Redelike bergingslewe. Kan vir 3 weke by -0.5ºC in 'n koelkamer gestoor word

Boom kenmerke 

Vigour: Sterk

Groei gewoonte: Half regop

Verkoelingsvereistes:  Laag

Notas: Een van die vroegste appelkoosvariëteite wat in Suid-Afrika beskikbaar is

bottom of page